Oranje Meganisasie

Eerste Laan 5, Erf no. 5, Kakamas, 8870

About

Oranje Meganisasie geleë in Kakamas, Noord Kaap se missie is om as trekker- en meganisasieonderneming die topvoorsiener van gehalte produkte en dienste aan ons klante te wees. Ons primêre doelwit is om deur middel van effektiewe dienslewering teen die beste gehalte en prys in ons klante se behoeftes te voorsien en klantetevredenheid te verseker.

Oranje Meganisasie bied 'n wye reeks produkte en dienste, insluitend Landini, McCormick en Solis trekkers. Vir meer inligting kies gerus een van die skakels hieronder.

Branches

  • Northern Cape, KakamasEerste Laan 5, Erf no. 5, Kakamas, 8870
  • Northern Cape, UpingtonPersie Straat 5, Upington

Latest Listing

Show All Listings by This Dealer

Subscribe to our newsletter

Stay up to date with the latest listings!